ParentPortal Logo
...are we there yet?
Please select search criteria
 
Category:
Type:
Region:
Area:
Weather:
Your child age range:
to  
Keyword:

                                    
AcornKids

newsletter


Babaindaba
Intiem
Babies Online
Travelkids

Travelkids

Skip Navigation Links
Home
Index
Advertise
Newsletter Expand Newsletter
Links
Events Expand Events
Contact


Jan Feb Mar April May June July Aug Sep Oct Nov Dec

 

 

September 2010
Top
 

DAVY DRAGON'S GUIDE TO THE NIGHT SKY

 

 

Date: 1 Sept – 19 September 2010

Venue: Iziko Planetarium, 25 Queen Victoria Street, Cape Town

Time: Saturday & Sunday – 12:00 & 9 August – 12:00

 

Join Davy Dragon as he learns all about the sky above so that he can fulfil his dream of becoming the world’s best flying dragon! This is a playful introduction to astronomy especially for the under 10s. Just right for inquiring young minds.

 

TICK TOCK - THE MOUSE AND THE CLOCK

Date: 24 September – 3 October 2010

Venue: Iziko Planetarium, 25 Queen Victoria Street, Cape Town

Time: Monday to Friday – 12:00 & 13:00 Saturday & Sunday – 12:00

 

Our little furry hero, Morris Mouse, goes to visit his cousin on the other side of the overgrown garden. Once there, time flies and he has a most amazing adventure. Why don’t you come and join him?

 

DINOSAURS (plus 10 minute sky talk)

Date: 24 September – 1 October 2010

Venue: Iziko Planetarium, 25 Queen Victoria Street, Cape Town

Time: Monday to Friday – 13:00

 

Come and share the excitement and wonder at the diversity and magnificence of these beings that once dominated the earth as no other group of creatures ever has.

 

For more information please contact (021) 4813900

 

For more information Click Here

 
     
Line
     
 

RUMPELSTILTSKIN

 

Date: 6 - 17 September 2010

Venue: Baxter Theatre Centre, Main Road, Rondebosch.
Times: 09:30 and 10:45

This classic fairytale written by the Brothers Grimm tells the story of a forgetful miller who tells the king that his daughter can spin straw into gold. She manages to do this with the help of a dwarf named Rumpelstitskin. In return she has nothing to give him, so she promises her first-born child to him. In the end she has to guess his unusual name to keep her child from the nasty little dwarf. This enchanting fairytale is full of laughter and audience participation, and is great holiday fun for the whole family.
What the papers said:

“Captivating, Clever, Slick and Colourful! Great fun for the whole family.”

For more information Click Here

GOLDILOCKS AND THE THREE BEARS

 

 

Date: 19 November – 24 December 2010

Venue: Baxter Theatre Centre, Main Road, Rondebosch.

Entry: Public performances R38

This delightful children's classic follows the adventure of Goldilocks in the forest during Christmas time. Her grandfather is organizing a Christmas party for her. Goldilocks get lost in the woods while playing Hide and Seek, and stumbles across a house belonging to the three bears. With nobody home, Goldilocks goes inside and makes herself at home. The three bears come home to find their visitor fast asleep with hilarious consequences. A Christmas fairytale classic for the whole family.

After each public performance the audience will be able to meet Father Christmas, who will be handing out sweets to all the children. We would like to ask the parents please to bring a present for an underprivileged child to put under our Christmas tree. These presents will be distributed to various children's homes and hospitals in Cape Town.

For more information Click Here

 
 
Line
 
 

KINDERTEATER BY DIE BOER

 

 

ASPOESTERTJIE

 

 

Date: 11 September 2010

Venue: Die Boer, Chenoweth Straat 6, Durbanville

Cost: R50

Aspoestertjie is aweregs verwerk deur Gaerin Hauptfleisch en die geselskap en beloof om net soveel te vermaak soos Spektrum en Stercus Produksies se vori ge toneelstukke Rooikappie en die Wolf, Raponsie, Jan en die Boontjierank en Sneeuwitjie en die sewe dwerge.
Soos in die bekende sprokie word Aspoestertjie afgeknou deur haar nare Stiefma en dié se twee aaklige dogters. Faktotum Fourie is egter weer op die toneel op te help dat Aspoester by die bal uitkom om die prins se hart te verower en ook om te sorg dat hy weer vir haar opspoor as sy haar skoen vergeet. Stiefma word ook uitsorteer, maar wat haar lot is sal gehore maar moet kom kyk.


Regisseur Gaerin Hauptfleisch is al bekend vir sy prettige “panto-mini’s” soos Aswoestertjie en Sneeuwatjie? Die ander lede van die gedugte professionele akteurspan is Esther von Waltsleben, Stephanie Hough en Jan-Hendrik Opperman wat al vele kindertoneelstukke op hulle gesamentlike kerfstok het, nie net by Kunstefeeste soos KKNK, Aardklop en die Woordfees nie, maar ook by skole, skoue en ander geleenthede regoor die hele land.

 

DIE AVONTURE VAN PIPPIE LANGKOUS

 

 

Date: 18 September 2010

Venue: Die Boer, Chenoweth Straat 6, Durbanville

Cost: R50

Time: 13h30


Pippie Langkous of te wel Pippalotta Provianda Rolgordyna Kruisementa Efraimsdogter Langkous, bly in huis Winderuis saam met haar Perd en apie, Meneer Jakobs.  Maar hoewel daar niks grootmense is nie, is Pippie niks bang nie.  Nee want die lewe is vir haar ‘n groot avontuur.  Op ‘n dag besoek haar Oumagrootjie haar met ‘n brief en kaart met skatte op van haar pa, die mensvreterkoning van Kerrieklappereiland.  Pippie moet die brief soos goud op pas.  Maar o, wee daar is ‘n honger seerower wat alte graag in Pippie se erf rond snuffel.  Om nie te praat van die nare mensvreter (nie Pippie se pa nie- hy is ‘n liewe mensvreter) wat graag sy kloutjies op die skatte wil kry.  Kom kyk hoe draf hierdie rooikop dogtertjie die hele wêreld kaf.  REGIE: MARGIT MEYER-RÖDENBECK

 

BABELELA 1,2,3

 

Date: 26 - 29 September 2010

Venue: Die Boer, Chenoweth Straat 6, Durbanville

Cost: R50

Time: 13h30

 

Die Babalela het amper geen voorstelling nodig nie. Hierdie oulike, pers karaktertjie het al diep in die harte van heelwat maaitjies ingekruip en elke dag is daar nog iemand wat die avonture van die Babalela meeleef. “Diep, diep in ‘n donker bos…waar die son net soms deur die takke loer. Diep, diep in ‘n donker bos…waar die varings welig, diepgroen staan. Diep, diep in ‘n donker bos in ‘n hol boomstop, net onder ‘n blaar, woon…DIE BABALELA”

 

JAN EN DIE BOONTJIERANK

 

Date: 23 October 2010

Venue: Die Boer, Chenoweth Straat 6, Durbanville

Cost: R50

 

ROOIKAPPIE

 

Date: 6 November 2010

Venue: Die Boer, Chenoweth Straat 6, Durbanville

Cost: R50

 

WIELIE WIELIE WALIE

 

 

Date: 13 - 14 November 2010

Venue: Die Boer, Chenoweth Straat 6, Durbanville

Cost: R50

 

Ja jy het reg gelees! WIELIE WIELIE WALIE IS TERUG!!!
Please note that our “kiddies” menu is only available during Children shows in the day and NOT during our regular evening shows. 


Sarel Seemonster, Karel Kraai en Bennie Boekwurm is hier met lekker stories, grappies en liedjies. Op vrolike wyse word daar geleer hoe om te deel en lekker saam met jou maatjies te speel.


Karel Kraai, Sarel Seemonster en Bennie Boekwurm is baie bly dat die eensame Kwaggatjie Wagga Wagga Kwag by hulle kom woon het. Daar word gesing, gedans, geleer en grappies gemaak. Bennie Boekwurm vertel splinternuwe stories! Dit is nog ‘n vars skepping uit die pen van Louise Smit en dit word alles opgevoer deur Dúlinda Pieters en haar toeneelgroep EnterActive Productions!!!

 

For more information please contact (021) 979-1911

 
 
Line
 
 

KINDERTEATER

 

 

Venue: Ou Meulteater, Meulstraat, Paarl

 

JAN EN DIE BOONTJIERANK

 

Date: 19 September 2010

Entry: R40

Time: 10h00


Die immer gewilde Spektrum Kinderteater span is terug met nog ‘n sprokie wat vir oud en jonk plesier bring. Soos in die die sprokie (natuurlik…) verkoop Jan hul koei vir vyf wonderbone, tot groot ontsteltenis van sy ma wat gehoop het op ’n geldjie om hul deur die swaar wintermaande te dra. Ma gooi die bone weg – wat onmiddelik groei tot ’n wonderboontjierank. Die nuuskierige Jan kan dit glad nie weerstaan nie en moet gaan kyk wat daar tussen die hoogste blaartjies gebeur. Op die ander punt van die boontjierank ontdek Jan ’n heel ander wêreld. ’n Wêreld met reuse, feëtjies, goud eierlêende eende en harpe wat sélf speel. Met Esther von Waltsleben, Stephanie Hough en Jan-Hendrik Opperman. Regie deur Gaerin Hauptfleisch.

 

POPPEKAS: RAPONSIE

 

Date: 9 Oktober 2010

Entry: R40

Time: 10h00


Soos in die sprokie word Raponsie in ’n toring opgesluit deur ’n nare heks wat haar van almal wil weghou. ’n Prins hoor egter eendag haar pragtige stem en vind gou-gou uit hoe om by haar in die toring te gaan kuier. Hy raak natuurlik dadelik op die mooi meisie met die lang hare verlief. Wanneer die heks uitvind dat die prins op die toneel is raak sy vrééslik boos. Gehore sal maar self moet kom kyk of Raponsie en die prins by mekaar gaan uitkom; en of die heks se nare planne sal seëvier… Regisseur Gaerin Hauptfleisch het geen bekendstelling nodig na al die sprokies wat ietwat verwerk deur sy pen op ons planke kom nie! Aangebied deur Spektrum Kinderteater.

 

ASPOESTERTJIE

 

Date: 16 Oktober 2010

Entry: R40

Time: 10h00


Soos in die bekende sprokie word Aspoestertjie afgeknou deur haar nare Stiefma en dié se twee aaklige dogters. Gelukkig is Faktotum Fourie egter weer op die toneel op te help dat Aspoester by die bal uitkom om die prins se hart te verower en ook om te sorg dat hy weer vir haar opspoor as sy haar skoen vergeet. Stiefma word ook uitsorteer, maar wat haar lot is sal gehore maar moet kom kyk… Aspoestertjie se aweregse verwerking deur Gaerin Hauptfleisch beloof om net soveel te vermaak soos Spektrum en Stercus Produksies se vorige toneelstukke Rooikappie en die Wolf, Raponsie, Jan en die Boontjierank en Sneeuwitjie en die sewe dwerge te verskaf. Die ander lede van die bekende akteurspan is Esther von Waltsleben, Stephanie Hough en Jan-Hendrik Opperman.

 

ROOIKAPPIE EN DIE WOLF

 

Date: 13 November 2010

Entry: R40

Time: 10h00


Dié klassieke sprokie, is tot ’n vermaaklike toneelstuk verwerk deur Gaerin Hauptfleisch, wie ook die regie behartig en selfs een of twee verassende verskynings op die verhoog maak as Faktotum Fourie. Soos in die die sprokie (natuurlik…) dwaal Rooikappie van die pad af as sy medisyne vir haar siek ouma neem en dan verdwaal sy in die bos. Hier kom sy nare Dolf, die woeste wolf teë, wat blitsvinnig ’n plannetjie beraam om haar én haar siek ouma as ‘n smaaklike middag happie te geniet. Gehore sal dan maar net moet sien of die houtkapper en ander bosbewoners vir Rooikapie en haar Ouma kan red van Dolf die Wolf se onderduimse planne. Met Esther von Waltsleben, Stephanie Hough en Jan-Hendrik Opperman. Vervaardig en aangebied deur Spektrum en Stercus produksies.

 

DOLF DIE WOLF EN DIE DRIE VARKIES

 

Date: 27 November 2010

Entry: R40

Time: 10h00


Spektrum produksies (dink Rooikappie en die Wolf, Sneeuwitjie en die sewe dwerge en Aspoestertjie span weer saam om nog ’n geliefde sprokie (jip, met ’n bietjie aweregse verwerkings..) op die planke te bring.Die drie varkies besluit om hulle eie paadjie te loop en elk sommer ook hul eie huisie te bou. Hier word hul deur slegte raad bedien – en soos in die sprokie is Dolf die Wolf gou op hul spoor om te kyk of hy ’n kans gaan kry om homself van ’n smaaklike ete te voorsien. Of Dolf se long kapasiteit op die einde genoeg gaan wees om ’n Faktotum-geïnspireerde-baksteen-huisie te vernietig; en of Dolf sy middagmaal gaan kry….? Dit sal gehore maar self moet kom kyk. Die lede van die professionele akteurspan is Johan Falck, Alex Marais, Maryke Nel en Lize-Marie Smallberger. Dié klassieke sprokie, is tot ’n vermaaklike toneelstuk verwerk deur Gaerin Hauptfleisch, wie ook die regie behartig.

 

LOLLOS: BONS DAT DIT GONS

 

Date: 11 Desember 2010

Entry: R40

Time: 09h30

 

Lollos, die vriendelike wesentjie van Lala-land kom kuier weer by maatjies op aarde en die keer gaan hy, Alta en Minki op vakansie! In die splinternuwe vertoning gaan die drie op ‘n prettige treinrit met Kedang-Kedang. Gedurende die ‘vakansie’ kan ook uitgesien word na liedjies soos See Toe en FAK bekendes soos Koring Sny en Stadig oor die Klippertjies. Daar word ook natuurlik weer ietsie geleer op Tikke Takke Tok, ‘n liedjie oor ‘n horlosie asook die Dae van die Week. Gesond eet word ook aangemoedig op Smarties en Tamaties. Gedurende al die liedjies word die bewegings weer aan die kinders geleer en so word almal sommer lekker fiks! Daar word omtrent rondgebons en gedans op Spring Op! en Shongololo. Na die vertoning sal die tweede Lollos CD, Bons dat dit Gons! ook te koop wees asook die gewilde Lollos poppe, DVD en hempies. Vir meer inligting besoek gerus www.lollos.co.za

 

 

For more information Click Here

 
 
Line
 
 

WIELIE WIELIE WALIE AT CALTIVARIA

Date: 24 September 2010

Venue: La Rochelle Laerskool, Hoofstraat, Paarl

Cost: R70

 

Wielie Wielie Walie is terug!!! Sarel Seemonster, Karel Kraai en Bennie Boekwurm is hier met lekker stories, grappies en liedjies. Op vrolike wyse word daar geleer hoe on the deel en lekker saam met jou maatjies te speel. Karel Kraai, Sarel Seemonset en Bennie Boekwurm is baie bly dat die eensame Kwaggatjie Wagga Wagga Kwag by julle kom woon het. Daar word gesing, gedans, geleer en grappies gemaak. Bennie Boekwurm vertel splintenuwe stories! Dit is nog n vars skepping uit die pen van Louse Smit en dit word alles opgevoer deur Dulinda Pieters en haar Toeneelgorep EnterActive & Blatant Produksies!!

 

For more information Click Here

 
 
Line
 
 

POPPEKAS VIR KINDERS 4 - 12 JAAR

Date: 27 - 28 September 2010

Venue: Food & Art Cafe, 23 Church Street, Durbanville

Entry: R35
Times: 10h00 to 11h00

 

Bring die kinders vir 'n heerlike poppekas: Jos maak Potjiekos. Oud en jonk sal dit geniet.   Kolwyntjies, sap, koeldrank en melkskommels sal te koop aangebied word.

 

Bespreek by 021 976-0719.

 
 
Line
 
 

CHILDRENS THEATRE AT DELVERA


http://www.parentportal.co.za/ImageUpload/Events/delvera.jpg


Date: Every Sunday
Time: 11h00 - 14h00
Venue: Delvera is situated on the corner of the R44 and Muldersvlei Road between Klapmuts and Stellenbosch.

 

CHILDREN'S THEATRE PROGRAM:

 

  • 5 Sep - Adolph Wolf & 3 Little Pigs
  • 12 Sep - Sneeuwitjie
  • 19 Sep - Rapunzel (Puppet Show)
  • 26 Sep - Gaskunstenaar
  • 3 Oct - Cinderella
  • 10 Okt - Rooikappie & die Wolf
  • 17 Oct - Adolph Wolf & 3 Little Pigs

 

Contact details:
Leigh 021 464 1144

 
 
Line
 
 

THE RAINBOW PUPPET THEATRE

 

 

Date: September, October 2010

Venue: The Rainbow Puppet Theatre is situated at the Kindergarten (follow the signs).

Cost: R20 at the door for adults and children (recommended age is 4 years and up).

 

Situated at the Constantia Waldorf School, tucked away in the Kindergarten building is the only permanent Puppet Theatre in South Africa. The Rainbow Puppet Theatre has been performing to the public every Saturday morning at 10am and 11.15 am for 18 years, although it was intended for the pupils of the Waldorf School. Our artistically painted theatre has a permanent team of five puppeteers complimented with full stage lighting, beautiful glove, rod and shadow puppets and even live music. We can seat up to 60 guests! 

 

For more information contact Alison 021 783 2063 or

email therainbow.puppettheatre@gmail.com

 
 
Line
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
October 2010
Top
  No events listed
 
Line
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
November 2010
Top
  No events listed
 
Line
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
  December 2010
Top
 

GOLDILOCKS AND THE THREE BEARS

Date: 11, 13, 14 ,16, 17, 18, 20 December 2010

Venue: Baxter Theatre Centre, Main Road, Rondebosch

Entry: R38

Time: 10h30

 

This delightful children`s classic follows the adventure of Goldilocks in the forest during Christmas time. Her grandfather is organizing a Christmas party for her. Goldilocks get lost in the woods while playing Hide and Seek, and stumbles across a house belonging to the three bears. With nobody home, Goldilocks goes inside and makes herself at home. The three bears come home to find their visitor fast asleep with hilarious consequences. A Christmas fairytale classic for the whole family.

For more information Click Here

   
Line
   

 

 

Provided by SEO company.








SA Topsites :: HOME INDEX ADVERTISE NEWSLETTER DISCLAIMER CONTACT